Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Sondag, 17 Februarie 2019
Hier is tans 71 979 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Jan Hendrik Hofmeyr in die 1940's.

Jan Frederik Hendrik (Jannie) Hofmeyr (Kaapstad, 20 Maart 1894Johannesburg, 3 Desember 1948) was ’n Suid-Afrikaanse geleerde en politikus. Hoewel hy beskou is as te verlig vir sy tyd, was die algemene opvatting dat genl. Jan Christian Smuts hom uitgesoek het om hom op te volg as leier van die Verenigde Party.

Hofmeyr was ’n buitengewoon begaafde student en gradueer met ’n M.A. op die ouderdom van 17 jaar. Sy lewe lank het hy poste beklee wat gewoonlik vereenselwig word met ’n veel ouer persoon: hy word prinsipaal van die Suid-Afrikaanse Skool van Myne en Tegnologie in Johannesburg op 25, wat onder sy leiding in 1922 die Universiteit van die Witwatersrand geword het. Op 30 is hy aangestel as administrateur van Transvaal en op 39 was hy ’n kabinetsminister. Op ’n ongelooflike jong ouderdom het hy, met die nominale samewerking van die oud-Vrystaatse president F.W. Reitz, Het leven van Jan Hendrik Hofmeyr (Onze Jan) in 1913 geskryf.

Toe Hofmeyr in 1919 prinsipaal van die latere Universiteit van die Witwatersrand word, het hy ’n lewenslange band gesmee, want hoewel sy wortels in die Kaap was, was die optrede van die volwasse lewe hoofsaaklik gesentreer om Transvaal. Toe hy die universiteit in 1924 verlaat, was dit om administrateur van Transvaal te word. Sy vyf jaar lange ampstermyn het hom op ’n blink loopbaan in die Unie-Volksraad voorberei. Hofmeyr was vise-kanselier van Wits van 1926 tot 1930 en kanselier van 1938 tot en met sy dood. Hy het ook inspraak in die universiteit se lot gehad as minister van onderwys van 1933 tot 1938 en weer van 1939 tot 1948.

Sedert 1933 het hy weldra in die meeste kabinetsposte waargeneem en was hoogs veelsydig sowel as bekwaam. As redenaar in die Parlement het hy geen gelyke gehad nie. Hy het die vermoë gehad om die swakhede in sy teenstander se argument uit te lig en hulle te verpletter sonder kwaadwilligheid. Hy was boonop geheel en al tweetalig en het as minister gesorg dat hy al die feite het sodat hy ’n formidabele figuur was om te probeer opponeer. Hy het ook oor ’n buitengewone geheue en ondernemingsgees beskik.

Hofmeyr se voortydige dood kan deels toegeskryf word aan die swaar werklas wat genl. Smuts aan hom toevertrou het. Smuts het weliswaar gehelp om die oorlog in Europa te wen, maar tuis het hy nie net die verkiesing verloor nie, maar ook die beste en mees waarskynlike kandidaat om sy nalatenskap te laat voortleef. Suid-Afrika het een van die helderste liberale stemme in sy politiek verloor.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Stevens Mokgalapa in 2009

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat daar ridders was wat terselfdertyd ook monnike was? Die Orde van die Tempeliers was so 'n ridderorde.

...dat sekere vroue in die Victoriaanse tydperk arseen gemeng met asyn en kalk gedrink het? Dit is gedoen om hul gelaatskleur te verbeter en hulle velle ligter te maak as bewys dat hulle van 'n hoër stand is en nie in die landerye werk nie.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

17 Februarie: Tanis Diena in Letland

Vlag van die Oranje-Vrystaat

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Sahrawi-stamgenote tydens 'n Fantasia-vertoning in Tan-Tan, Marokko.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Lesotho  Mosambiek  Swaziland  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering